Toggle navigation

#afrikaans96,373 POSTS

Post Content
User Image shutuptheprejudice Posted: Jan 20, 2018 2:21 AM (UTC)

3
1 Normal
User Image le_taulard Posted: Jan 20, 2018 12:58 AM (UTC)

1
0 Normal
Le 20 janvier 1973, le célèbre homme politique Amílcar Cabral nous quittait. Grande figure historique, c’est l’homme qui a conduit l’indépendance de la Guinée Bissau et du Cap-Vert, anciennes colonies du Portugal.

Amílcar Lopes Da Costa Cabral de son vrai nom, est né le 12 septembre 1924 en Guinée Bissau, de parents capverdiens. Il étudie l’agronomie à Lisbonne et finit par cotoyer de grands nom de la lutte indépendantiste en Afrique lusophone tel que : Mario de Andrade, Agostino Neto (1er président d’Angola), Eduardo Mondlane (père du Mozambique indépendant) ou encore, Vasco Cabral.
En 1952, Cabral revient dans son pays natal avec l’objectif d’améliorer les conditions du peuple guinéen et mettre ainsi fin au colonialisme portugais.
En 1956, le révolutionnaire fonde avec son petit frère Luis Cabral une organisation clandestine : le PAIGC (Parti Africain pour l’Indépendance de la Guinée et du Cap-Vert). Aux côtés d’autres militants, ils luttent contre l’armée portugaise avec pour alliés, des pays voisins tels que la Guinée Conackry et la Casamance (Province du sud du Sénégal).
C’est bien après en 1972 que les Nations Unies considèrent le PAIGC comme représentant légitime des peuples de Guinée et du Cap-Vert.

Le 20 janvier 1973, Cabral est assassiné à Conackry par -dit-on- des membres de son propre parti, manipulés par les autorités portugaises. Ce n’est donc que le 10 septembre 1974 que s’officialise alors l’indépendance des pays pour qui il a tant combattu.

Amilcar CABRAL reste l’un des plus importants théoriciens de la Révolution africaine.

NegroNews

#afrique #africano #afrikaans #afrika #revolutionary #révolutionnaire #kmt
#melaninkings #blackqueens #warriors #guerriers #kamit #kemet #capvert #guinéebissau #cv #blackpower✊ #blackproud #blackpride #noiretfier #loyaute #famille #family #loyalty
User Image ohdjasdissymonn Posted: Jan 19, 2018 11:06 PM (UTC)

4
1 Normal
Fok eks laat maar ek moet sekerlik post😂😂 Tag jou mede dronkenaars #afrikaans
User Image margjourno Posted: Jan 19, 2018 9:45 PM (UTC)

4
0 X-Pro II
Verslaaf... soos baie jong Afrikaner dogters van die jare sewentig ( en vorige dekades, soos my ma, tante en selfs ouma Kenau) - EN jong meisies selfs vandag - was ook ek 'n ywerige aanhanger van die meisies van Maasdorp. Stella Blakemore het 'n nuwe wêreld vir my oopgemaak toe ek dit in standerd 1 ( gr 3) begin lees het. Soms tot diep in die nag met 'n flits onder die laken. Ek wou terstond koshuis toe gaan. Breggie en Kobie en die meisies se sport en klavieroefeninge en "weerbarstige krulle" en kattekwaad het eksoties geklink. My ma het my versugtinge getemper. Syt my vertel dat boek-koshuise selde soos dié in die regte lewe is... (Ek was mal oor my vier jaar in Lydia-koshuis op Stellenbosch as student... Maar ek was super aanpasbaar later in my lewe.) Elke keer as 'n boek klaar was, was ek treurig. Jip. Dit was asof ek my so ingeleef het in Maasdorp, dat ek deel daarvan geword het. Die karakters was soos maats wat ek telkens moes groet. Ek kon nie wag vir die volgende besoek aan die biblioteek nie. Toe ons klein was, moes ons minstens een Engelse boek en twee Afrikaanse boeke uitneem. Later kon ons kies. Daar is 18 boeke in die Maasdorpreeks en Stella Blakemore, wat later in Engeland oorlede is, het haar karakters baie goed uitgebeeld - almal wou Kobie met die goue krulle en kuiltjies wees, Klara was die vaal slimkop wat 'n begaafde violins was, Breggie was ondeund ... As mens na 'n foto van Stella kyk, lyk sy streng, oordrewe Calvinisties , stylloos - kortom, geweldig koekerig. Maar syt vir seker 'n speelse siel én wakker brein gehad. Hoe flous haar uiterlike mens nie. En tot vandag toe - die boeke is al deur hoevele herdrukke en "restourasies" deur die dekades - bly dit gewild. Miskien sal Kobie nou 'n ipad moet kry en die kattekwaad sal geskied via Whatsapp en poetse in cyberspace... wie weet? Maar Kobie en haar span is goeie vermaak - lig en jolig- vir baie jong meisies. Al is dit vandag dalk effe te outyds (Daars heerlike gapings vir 'n paar vindingryke jeugskrywers om Maasdorp se karakters te moderniseer binne 'n kuberidioom ... #Afrikaans #kinderboeke #Maasdorp #StellaBlakemore #trotsafrikaans #trotsSA #KobieBreggie #onskuldig #AFRIKAANSreeksDAG16
User Image shutuptheprejudice Posted: Jan 19, 2018 9:36 PM (UTC)

4
1 Normal
So awhile ago Beyond Forever Studios did one of the greatest things ever and did a video promoting the campaign. I need to clarify they DID NOT need to do this, they really didn't. But they did. That isn't this kind that is godly kind! And in my opinion what really sells the video is the actress whose name I will not say because of respecting her privacy. But let me tell you she is not only funny she's an absolute joy to watch. So please follow these guys and take a look at the video they did for us!

https://www.facebook.com/BeyondForeverStudios/
https://www.facebook.com/CompanionlessNymph18/
https://youtu.be/MAc-1lI0ckg
User Image dewalduys Posted: Jan 19, 2018 9:31 PM (UTC)

7
0 Normal
.
Ek wag vir jou, my Seesproei - D.Uys ✏
.
Somerwinde voer my gedagtes mee
My hart, my alles, wil ek vir jou gee...
Anderkant die golwe, die horison, die blou
Daar bestaan 'n land waar ons gelukkig kan wees, één kan wees, trou...
Ek staar so en besef toe my gedagtes is ver weg
Hul trek al anderkant die horison, hul wag vir ons - die drome waarvoor ons moet veg
Só kom die horison al nader en my siel gee net in
'n Lewe saam met jou, my Seesproei, maak tog net sin!
.
#gedig #afrikaans #skryf #skryfkuns #liefde #romanties
.
#poetry #poet #hopelessromantic #romantic #ocean #blue #words #life #hope #love #magestic

Hashtags found on this page