Normal Jacques Skillie Botha
skillieskil 5 harte van goud op 'n Sondag middag. What a blessing! 1d

» LOG IN to write comment.

Normal Jacques Skillie Botha
skillieskil Zoey lees vir Malkah 'Miesie-Muis'. Kinders is awesome! 2d

» LOG IN to write comment.

Normal Jacques Skillie Botha
skillieskil Die Boland wen. Dit flippen wen net. 2d

» LOG IN to write comment.

Normal Jacques Skillie Botha
skillieskil Skadu dans soms teen die muur. Soms loop ons verby en mis dit. Soms kyk ons op en sien dit.
Die geneigdheid van die mensdom is om die vele danse wat die lewe bied te mis... Hartseer... Maak oop jou oë en raak bewoë -
Die dans is al om jou.
Om te dink sonder dans noem hulle glo 'n trans ('n grappie daar êrens, maar die gediggie kort darm net so effens balans)

So op die punt af, al teen die muur,
Sien die danse, stop en draai en swaai.
Die dans wag.
Die dans is oral.
2d

» LOG IN to write comment.

Normal Jacques Skillie Botha
skillieskil So lekker saam julle gehang @etienne4ephoto & @tash4e reis veilig! 2d

» LOG IN to write comment.

Normal Jacques Skillie Botha
skillieskil Pret saam my gunsteling mens gehad vandag as gaste by troue. Ons sal dans tot ons bene afval. Laat die beat drop! | #ekenbaby #woof
Thanks vir die kiekie @etienne4ephoto
2d
  •   tehillahjakkals TURN UP THE WOOF!!!!!!!!!! *cue breek die huis af* lief dans saam jou al kry ons kyke en al lyk ons soos janne 2d

» LOG IN to write comment.

skillieskil Hope creates peace. Be the light in someones darkness, you'll never understand the impact of a small light, but it's something we just have to do. 3d

» LOG IN to write comment.

skillieskil 'n vinnige terug-gooi 2010 toe. Hierdie legend trou vandag en ons is mal excited om die dag saam jou en @jeanineroux te celebrate!
Eks bly die is 5 jaar terug :P
3d

» LOG IN to write comment.

Normal Jacques Skillie Botha
skillieskil 1 Mei 2015. Familie portret. Herfs in volle vaart. 4d

» LOG IN to write comment.

Normal Jacques Skillie Botha
skillieskil Sy het Lisa se 'huissssh' ontdek. Dis apparently way cooler as waar sy slaap. #onsmalkah 4d

» LOG IN to write comment.

Normal Jacques Skillie Botha
skillieskil Dis asof die kind 'n eindelose put het vol vreugde en dit raak my hart diep om dit elke dag te kan ervaar! 4d

» LOG IN to write comment.

Normal Jacques Skillie Botha
skillieskil Pretzel day #onsmalkah 4d

» LOG IN to write comment.

Normal Jacques Skillie Botha
skillieskil Played around with some apps & created this. 5d

» LOG IN to write comment.

Normal Jacques Skillie Botha
skillieskil My mense. My Rykdom. 7d

» LOG IN to write comment.

Normal Jacques Skillie Botha
skillieskil Go play in the hills and always seek adventure. Lets spread love and hope on our way. 'Oh, the places you'll go!' 1w

» LOG IN to write comment.

Normal Jacques Skillie Botha
skillieskil The past weekend I shot the sunset just outside Caledon on my 5D. It felt magical to look at it.

#sunset #myslowdrive
1w

» LOG IN to write comment.

Normal Jacques Skillie Botha
skillieskil One of my favorite moments captured from our short breakaway weekend. I walked in on Malkah giving mommy a kiss after some nannas. #onsmalkah 1w
  •   mjphoto_co_za Nannas and kisses - beste!! So precious oomblik! 1w

» LOG IN to write comment.

Normal Jacques Skillie Botha
skillieskil She's been walking around the whole day with this piece of bread, munching away every now and then. #onsmalkah 1w

» LOG IN to write comment.

Normal Jacques Skillie Botha
skillieskil Yesterday was such a lovely afternoon! Thanks @garickvanstaden @lillipiplisa vir die kuier! 1w

» LOG IN to write comment.

skillieskil Ons maak tee en groove op Angels & Airwaves. #lekkeroujan #onsmalkah 1w

» LOG IN to write comment.